Full Moon Picnics | Taalmonument | Paarl | Things to do With Kids

Full Moon Picnics at the Taalmonument Picnic & Braai

12 October 2019 - 7 March 2020

Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg
activities excursions restaurant picnic

Age Groups

  • 5-9
  • 10-12
  • 13+

Taalmonument promises the moon – for real

Popular full moon picnics to commence once again from this month, October until next year March 2020.

You don’t need to cry for the moon to make a perfect evening out possible. Simple join the Afrikaans Language Monument’s friendly staff on a beautiful spring evening on the picturesque Paarl Mountain to celebrate the first Full Moon Picnic of the summer season on Saturday, 12 October 2019.

The picnics are very popular with local residents and overseas visitors, who especially enjoy the sunsets and incredible night scenes. Visitors can join us between 17:00 and 22:00. A free guided tour that explains among other things the symbolism of the monument, which is an exceptional sculpture, is offered at 18:30. Visitors are encouraged to explore, and there are outdoor games and playgrounds for children.

Guests are welcome to bring their own picnic baskets or pre-order one (R300 for two people, or R400 with a basket included) at the Volksmond Coffee Shop on 021 863 2800. Volksmond will be open for coffee, light refreshments and pizza. Please dress warmly and bring a torch.

The evenings are held in aid of 'Let's Read!', the Language Museum's reading project for children, and visitors are encouraged to donate a new or second-hand children's book.

Tickets are R40 per adult, R10 for SA students and R5 for children (free under six years). They are available from Computicket or at the gate, and no booking is required. Annual permits are available at the Language monument at R120 for individuals or R220 per family, which includes access to Full Moon Picnics.

For more information about other exciting events at the Language Monument, call 021 863 0543/4809, visit www.taalmonument.co.za or follow them on Facebook.

The next Full Moon picnics take place on: 9 November, 13 December (with Father Christmas!), 10 January 2020, 8 February and 7 March.
---
Die maan is waarlik belowe by die Taalmonument

Gewilde volmaanpieknieks wink weereens

Soms is alles net maanskyn en rose, veral as jy die volmaan van nader bekyk op ‘n heerlike lenteaand op die beeldskone Paarlberg. Daarom nooi die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se vriendelike personeel almal hartlik uit om saam met ons die eerste Volmaanpiekniek van die somerseisoen te vier op Saterdag, 12 Oktober 2019.

Dié pieknieks is baie gewild onder plaaslike inwoners én oorsese besoekers, wat veral die sonsondergang en pragtige naguitsig van die vallei geniet. Besoekers kan enige tyd tussen 17:00 en 22:00 kom piekniek hou. ’n Gratis begeleide toer wat onder meer die simboliek van die monument, ‘n beeldhouwerk sonder weerga, verklaar, word om 18:30 aangebied. Besoekers word aangemoedig om die omgewing te verken en daar is buitelug-speletjies en speelparke vir die kinders.

Gaste is welkom om hul eie piekniekmandjies te bring of een vooraf te bestel (R300 vir twee persone, of R400 met ‘n mandjie ingesluit) by die koffiewinkel op 021 863 2800. Die koffiewinkel sal oop wees vir koffie en ligte verversings asook pizza. Onthou ook asseblief warm klere en ‘n flits.

Die piekniekreeks word aangebied ten bate van ‘Laat ons Lees!’, die Taalmuseum se voorleesprojek vir kinders. Piekniekgangers word versoek om ʼn nuwe of tweedehandse kinderboek saam te bring en te skenk ter ondersteuning van dié projek.

Toegang is R40 per volwassene, R10 vir SA studente en pensionarisse en R5 vir kinders (gratis onder ses jaar). Kaartjies is beskikbaar by Computicket of die hek, en geen besprekings is nodig nie. Jaarpermitte is by die Taalmonument beskikbaar teen R120 vir individue of R220 per gesin, wat toegang tot Volmaanpieknieks insluit. Vir meer inligting oor ander opwindende geleenthede by die Taalmonument, skakel 021 863 0543/4809, besoek www.taalmonument.co.za of volg hulle op Facebook.

Die volgende Volmaanpieknieks vind op 9 November, 13 Desember (met Vader Kersfees!), 10 Januarie 2020, 8 Februarie en 7 Maart plaas.

Pricing

Minimum spend

  • per adult
    R40
  • per child
    R5 (Free for under six years)
Enquire Now

Send Message

Location

Map - Things to do With Kids
Contact this event Telephone

Details for Family Picnic