fbpx

{Awarded} Win a book hamper / Wen ‘n boekehamper geborg deur NB-Uitgewers

Ons het 15 000 van ons geliefde, A5, Things to do With Kids tydskrifte o.a by Wes-Kaapse skole, aantreklikhede en spreekkamers afgelewer in November maand.

Om hierdie mylpaal te vier, gee ons twee kinderboek-hampers weg! (Een vir ouderdomme onder 6jaar en een vir ouderdomme 6-10jaar)

OM IN TE SKRYF

Volg die instruksies op bladsy 23 van die tydskrif (die Mika-inkleurbladsy)

Kry ‘n ekstra inskrywing deur kommentaar te lewer oor waar jy jou tydskrif vandaan gekry het (bv. Skoolnaam, aanlyn afgelaai, dokterskamers of die naam van die besienswaardigheid)op die Facebook plasing hier onder.

Kompetisie eindig op 3 Januarie 2023.
Bepalings en voorwaardes geld.

Prys 1:

Kinders onder ses:

*Verf en Leer x2 (0-6 jaar)
*Babadierestories x2 (0-6 jaar)
*Lapboekies x2 (0-6 jaar)
Waarde R990

Prys 2:

Kinders 6-10:

Lekkerlag Pretboek (6-9 jaar)
Die twee A-Z grap boekies x2 (6-9 jaar)
Hondman 3 (9-12 jaar)

Waarde R600

Leave a Reply

Back to Top
x
Verified by MonsterInsights