fbpx

Wen ‘n boekepak met Storierak en Thingstodowithkids!

Almal het iets nodig om hierdie vakansie te lees! Loer hier onder en kyk hoe jy 4 kinderboeke kan WEN!
Besoek ook gerus NB Uitgewers se webblad vir nog Kersgeskenk idees!

B&v’s:

– Die wenner sal ’n boekpak van kinder-en jeug boeke ter waarde van meer as R500 ontvang.

– Die wenner se afleweringsadres moet in Suid-Afrika wees en die prys sal d.m.v. ’n koerier afgelewer word.

– Die pryse mag nie vir kontant omgeruil word nie.

– Inskrywings moet ingedien word deur iemand wat 18 jaar of ouer is.

– Die sluitingsdatum vir hierdie kompetisie is 8 Januarie 2024 om 08:00

– Deur deel te neem stem jy in dat jou naam gebruik mag word in die aankondiging indien jy as die wenner gekies word.

– Die wenners sal direk per e-pos gekontak word.

– Die wenners moet binne 24 uur reageer om hul prys te eis.

– Die prys sal binne 28 dae na die sluitingsdatum versend word aan die wenners deur NB uitgewers.

– Hierdie kompetisie word nie op enige wyse deur Instagram geborg, ondersteun of geadministreer nie. Dit word aangebied deur NB-Uitgewers, ’n afdeling van Media24 Boeke, registrasienommer 1953/000037/07, Media24 Sentrum, 12de vloer, 40 Heerengracht, Kaapstad, 8000. Kontak NB-Uitgewers/Publishers op Facebook of Instagram vir meer inligting oor die kompetisie.

Back to Top
x
Verified by MonsterInsights