fbpx

{awarded} Wen ‘n splinternuwe Liewe Heksie omnibus!

Ek is soooo opgewonde oor die splinternuwe Liewe Heksie omnibus. As kind het ons ure sit en luister na Liewe Heksie op die radio en ons het selfs al die Blommeland avonture in die Huisgenoot gelees. Dit is vir my baie spesiaal dat my kinders nou ook in hierdie kinderdae-helde se avonture kan deel. 

Die Liewe Heksie omnibus bevat 10 van die gewildste Liewe Heksie-stories, met eenvoudige teks en kleurvolle prente deur Vian Oelofsen.

Die uitleg maak dit perfek vir voorlees en beginners wat self lees.

  1. Antwoord die onderstaande vraag
  2. Deel in Facebook kommentaar wat jou gunsteling Verna Vels Liewe Heksie verhaal was en staan n kans om hierdie boek, uitgegee deur Human & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers, vir jou gesin te wen. 

Facebook kommentaar:

Back to Top
x
Verified by MonsterInsights