fbpx

{Awarded} Wen ‘n boeke hamper van NB-Uitgewers

Baie geluk aan Bonitha Vorster, die gelukkige wenner van hierdie boekies!

🎉Wen “Verf en Leer” boekies uitgegee deur NB-Uitgewers/Publishers.📚

Ek is sommer super opgewonde oor hierdie produk van NB Uitgewers en dink dit sal n eersteklas geskenk wees vir kinders 2-6jaar.

Jy kan ook hierdie 2 boekies tesame met 2 lapboeke wen en sommer klein-klein n liefde vir lees by jou kinders help ontwikkel.

👨‍👩‍👧‍👦 Om in te skryf:

– Laat weet ons wat jy dink van hierdie “geen gemors” water “verf” boekies in Facebook of Instagram kommentaar!

#withkids #lekkerlees #nbuitgewers #Storierak #afrikaans

Hierdie kompetisie sluit 25 Aug om 08:00 en wenners sal lukraak gekies word uit die kommentaar gedeelte.

Terme en voorwaardes is beskikbaar op ons webblad.

🎉Wen “Verf en Leer” boekies uitgegee deur NB-Uitgewers/Publishers.📚 Ek is sommer super opgewonde oor hierdie produk van NB Uitgewers en dink dit sal n eersteklas geskenk wees vir kinders 2-6jaar. Jy kan ook hierdie boekies tesame met 2 lapboeke wen en sommer klein-klein n liefde vir lees by jou kinders help ontwikkel. 👨‍👩‍👧‍👦 Om in te skryf: – Laat weet ons wat jy dink van hierdie “geen gemors” water “verf” boekies in kommentaar! #withkids #lekkerlees #nbuitgewers Storierak #afrikaans Hierdie kompetisie sluit 25 Aug om 08:00 en wenners sal lukraak gekies word uit die kommentaar gedeelte. Terme en voorwaardes is beskikbaar op ons webblad.

Posted by Things to do With Kids on Tuesday, 16 August 2022

Of lewer kommentaar hier op Instagram

Leave a Reply

Back to Top
x
Verified by MonsterInsights