Durbanville Plaasfees 2020

Durbanville Plaasfees 2020 Special Events

14 March 2020

Vissershok Rd Show me on Google maps
shopping restaurant activities picnic markets

Age Groups

  • All

Fabulous ‘local’ family fun on the farm!

We open the farm gates … Local is lekker … therefore come and celebrate the flavours, sounds and wholesome fun of farm life at the 13th Durbanville Farm Festival to be held at Meerendal wine estate for the first time. Happening on the 14th March 2020, proudly sponsored by King Price Insurance.

19-year-old Tasché Burger made history by becoming the youngest and first ever woman to win The Voice SA. This young and upcoming sing sensation will be performing at the Durbanville Plaasfees as well as local artists, Cobus & Christo. They will see to the musical atmosphere, while the jolly Lollos & Lettie children show will keep the little ones entertained. Young and old will enjoy Regardt Laubscher the amazing magician. MC Bennie Fourie will also host the King Price fun spinweel and cash cube on the main stage. The Durbanville High School Wind band and drumline will open the festivities at 8:30.

Curious about the DRAADKAR Grandprix? We are reliving the old tradition of draadkar making. Let the young generation enter the competition to be part of this South African tradition. The best selfmade draadkar will win a prize. For more information keep an eye on our web and Facebook page.

Find the ferris wheel and much more rides at the Lekkeland kids entertainment area. Enjoy the tractors on display and go back to your farm roots for plaas family fun. Jukskei an 270-year-old folk sport will also bring back nostalgic memories.

Edu Animals (Wildlife Rescue and rehab) will give an educational talk with rescued animals like a hedgehog, reptiles, whippets, tarantulas, raptor and snake demos.

Honest-to-goodness farm food like jaffefls, pancakes, braaivleis, “skaapkop”, “skilpadjies”, “roosterkoek”, tripe, ‘basaar’pudding, – it’s all there! Browse among the variety of stalls and do not forget to visit the Builders Trade Fair. Visit the “plaaswinkel” for homemade goods, breads, cakes and produce.

Family fun at its best with a 100% farm flavour. #loveforthefarm

Tickets are available from Computicket at R70 for adults and R30 for kids (2-18). Visit www.durbanvilleplaasfees.co.za or contact Ilse by 082 376 3236.

Afrikaans:

Familiepret oppie plaas!

Local is lekker en 14 Maart 2020 gooi ons die plaashekke oop vir die 13de Durbanville Plaasfees trots geborg deur KING PRICE Versekering. Bring oupa, ouma, skoonma, kinders, ooms en tannies en ervaar saam die vreugdes op ‘n ou Kaapse plaas net ‘n hantetreetjie buite die gewoel van die stad, hierdie jaar vir die eerste keer op die Meerendal Wynlandgoed.

The Voice sangsensasie Tasché Burger en bekende Cobus & Christo sorg vir die musikale atmosfeer as deel van die vermaakprogram. Grappige Bennie Fourie is die verhoogmeester en gaan King Price se lawwe spinwiel wat jou ‘n plek in die Cash Cube kan verseker aanbied. As jy wonder wat dit is – kom maak ‘n draai by die fees. Die Hoërskool Durbanville se Drumline & blaasorkes skop die dag af om 8:30

Nuuskierig oor ons DRAADKAR GRANDPRIX? Skryf gerus in vir die kompetisie om deel te neem. Ons laat leef die ou tradisie van draadkar maak voort by die jonger generasie. Die mooiste selfgemaakte draadkar kry ‘n prys op die hoof verhoog. Hou die web en Facebook bladsy dop vir meer inligting en oor hoe om in te skryf.

Daar is ook heerlike kinderpret in die Lekkerland vermaak area: met pretpark, interessante diere soos krimpvarkies, tarantulas, windhonde, koggelmanders, roofvoël- en slange. Klouter op die trekkers en kom kyk na die jukskei – ‘n 270 jaar oue tradisionele sport. Die jongspan sal gaande wees oor Regardt Laubscher die kulkunstenaar en die alombekende Lollos en Lettie wat kom kuier. Verantwoordelike blootstelling aan diere help die stadskinders om ‘n liefde vir hul te ontwikkel. Ons werk saam met Edu Animals wat fokus op die red en rehabilitasie van wilde diere.

Geniet die smake en geure van heilsame plaaskos soos jaffels, braaivleis, skaapkop, skilpadjies, roosterkoek, afval, basaarpoeding, pannekoek, vleis en wors affie plaas en nog vele meer.

Besoek die plaaswinkel met gebak, handwerk en kom koop ‘n paar lekker wit olifante vir jou huis.
Maak ook ’n draai by meer as 100 stalletjies met iets vir almal en moenie die Builders Handelskou misloop nie! Hier kan ma vir haar ietsie spesiaal vir die huis koop.

Salige familiepret met ‘n 100% plaaskinkel - #liefdevirrieplaas

Kaartjies is teen slegs R70 per volwassene en R30 per kind (2-18) by Computicket beskikbaar.
Loer by www.durbanvilleplaasfees.co.za of kontak Ilse by 082 376 3236 vir meer inligting.

Pricing

Minimum spend

  • per adult
    R70
  • per child
    R30
Please Note: All enquiries with invalid email addresses or links in the body will not be sent.
Enquire Now

Send Message

Location

Map - Things to do With Kids
Book now Contact this event Telephone

Details for Durbanville Plaasfees