fbpx

{awarded} Wen ‘n boekepak met @Storierak_ en #Thingstodowithkids

WEN ’n Boekepak met 4 splinternuwe kinderboeke!

Die Feetjiepolisiediens deur Leon-Ben Lamprecht
Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus deur Jonny Duddle, vertaal deur Kobus Geldenhuys
Mosela en die drie koninkryke deur Luke Calder, vertaal deur Zoë Calder
Die Goorste week ooit deur Eva Amores & Matt Cosgrove

Dit is so eenvoudig soos 1,2,3:

1. “Like” die Instagram plasing👍

2. Volg vir @thingstodowithkids en @storierak_

3. Skryf op die vorm hier onder in en moedig jou vriende aan om dieselfde te doen!

Like die post!

Leave a Reply

Back to Top
x
Verified by MonsterInsights