Baie geluk aan Bonitha Vorster, die gelukkige wenner van hierdie boekies!
Wen “Verf en Leer” boekies uitgegee deur NB-Uitgewers/Publishers.
Ek is sommer super opgewonde oor hierdie produk van NB Uitgewers en dink dit sal n eersteklas geskenk wees vir kinders 2-6jaar.
Jy kan ook hierdie 2 boekies tesame met 2 lapboeke wen en sommer klein-klein n liefde vir lees by jou kinders help ontwikkel.
Om in te skryf:
– Laat weet ons wat jy dink van hierdie “geen gemors” water “verf” boekies in Facebook of Instagram kommentaar!
#withkids #lekkerlees #nbuitgewers #Storierak #afrikaans
Hierdie kompetisie sluit 25 Aug om 08:00 en wenners sal lukraak gekies word uit die kommentaar gedeelte.
Terme en voorwaardes is beskikbaar op ons webblad.
Of lewer kommentaar hier op Instagram