Kidz Skouspeel 5- 2018

Kidz Skouspeel 5- 2018 Shows & Movies

8 September 2018 - 9 September 2018

Tyger Valley Centre
shows shopping

Splinternuwe Kidz Skouspeel 2018 is terug by Tygervallei op publieke aanvraag

Kidz Skouspeel 5: Prinses Arena se jaarlikse talent skouspel.

Soos elke jaar is al haar gunsteling vriende saam op een verhoog – Lollos en Lettie, Tjiff en Tjaff, Liewe Heksie, Spekkies en Tygervallei se eie Tiere, Tom & Tina.

Hierdie jaar kom kuier die koningin van die vallei vir die eerste keer saam. Sy is mooi en baie talentvol, maar nie altyd so vriendelik nie.

Gaan Prinses Arena en al haar vriende die koningin met hulle goeie harte en talente kan oorrompel?

Kom kyk 8 en 9 September by  Die Tygervallei Arena Teater. Soos elke jaar is Kidz Skouspeel die hoogtepunt op die kindervermaakkalender.

Besprekings by Computicket

 

Please Note: All enquiries with invalid email addresses or links in the body will not be sent.
Enquire Now

Send Message

Contact this event

Details for Kidz Skouspeel 5