Lollos & Lettie 10 jaar Basaar!

Lollos & Lettie 10 jaar Basaar! Picnic

7 December 2018

Oude Libertas Amphitheatre
picnic alcohol

LOLLOS EN LETTIE kom kuier by die Oude Libertas Slow food Kersmark NAG mark / Christmas NIGHT market (17h00-22h00) .

Ouers kom geniet ‘n aftydjie by die aandmark terwyl LOLLOS en LETTIE jul kleingoed laat lag en dans.

Tien jaar van Lollos en Lettie! Die vertoning sal oud en jonk laat saam sing en dans! Kom geniet al die grootste Lollos-treffers en stories in die op en wakker vertoning wat terug kyk na 10 jaar in die bedryf.

Die gehoor kan uitsien na groot gunstelinge soos Die Krokodille, Die Paddakonsert, Spring op!, Die Kiem en vele meer! Lollos, Lettie, Karla en Disco sal seker maak almal dans heerlik saam

Please Note: All enquiries with invalid email addresses or links in the body will not be sent.
Enquire Now

Send Message

Contact this event Telephone

Details for Lollos & Lettie 10 jaar Basaar!