Elvis Blue - Piekniek Konsert
Bring die famielie en kom geniet `n piekniekkonsert met een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars, Elvis Blue en orkes, op die Taalmonument se grasperk. Bring jou eie piekniekmandjie of bestel by tel. 021 863 2800.
Bring the family and enjoy a Picnic Concert with the Popular Afrikaans artist Elvis Blue and his band on the lawn at the Taalmonument. Bring your own picnic or order one from tel. 021 863 2800.