Durbanville Plaasfees Diemersdal 2019

Durbanville Plaasfees Diemersdal 2019 Markets

12 March 2016

Diemersdal Wine Estate
shopping shows alcohol excursions activities markets

Age Groups

  • 0-2
  • 10-12
  • 13+

Durbanville Plaasfees Diemersdal 2019

Pure plaasplesier!

Op 9 Maart 2019 word die plaashekke oopgegooi vir die negende Durbanville Plaasfees aangebied op die Diemersdal wynlandgoed. 

Daar is stalletjies, kindervermaak, baie te ete en drinke, musiek en natuurlik plaasdiere.

Hunker jy met nostalgie terug na die dae toe jy op strooibale gesit, koeie geruik en die skape hoor blêr het? Dan is dit die fees vir jou. Net ‘n hanetreetjie buite die stad kan jy soos ‘n befaamde fynproewer pannekoek, poeding en potjiekos proe en by die stalletjies enigiets van juwele, konfyt en nog baie meer koop.

Toegang:

Hierdie jaar beloop toegang R60 vir volwassenes en R20 vir kinders. Kaartjies sal by die hekke te koop wees, maar om lang rye te voorkom is dit beter om deur Computicket vooraf te bespreek.

Please Note: All enquiries with invalid email addresses or links in the body will not be sent.
Enquire Now

Send Message

Contact this event Telephone

Details for Pure Plaasplesier