Filter
Ek ken my Bybel uitdaging

Ek ken my Bybel uitdaging

Lente lees uitdaging - 90 day Bible reading plan

Die woord van God is n wapen. Ken jou kinders hulle Bybel? My kinders het besluit hul wil graag hulle HELE bybel van voor tot agter deur lees so ek reken dis n geleentheid om met twee hande aan te gryp :) Met die jaar wat na n einde toe staan het ons besluit om die Nuwe Testament aan te durf met hierdie 90 dae leesplan. Ek deel dit graag met julle gratis en verniet:)

Dit is n fantastiese uitdaging om as n gesin saam te doen. Laai gerus jou plan hier af. Ek sal dan per epos vir jou n paar gesprekspunte stuur of per Whatsapp. Indien jy die Whatsapp Broadcast wil ontvang moet jy asb ons selfoon nommer onder "Things to do With Kids Magazine" stoor op jou foon. p.s jy kan ook enige tyd "unsubscribe" klik as jy die nie meer wil ontvang nie.

Die plan begin op 1 September en het gemiddeld 3 hoofstukke per dag. Jy mag dalk met tye voel om vinniger of stadiger te gaan. Die doel is om 30 November klaar te wees. Hoewel daar geen haas is om die Bybel deur te lees nie is dit lekker om n doelwit te stel en n span maats te he wat die uitdaging saam met jou opneem. Maak tyd om n joernaal te hou, te mediteer en te gesels oor wat gelees is. As dit aan die begin bietjie vinnig voel vir jou kind, wees gerus, daar is gelukkig gereeld herhaling in die evangelies en niks keer ons om dit weer deur te lees nie. Geniet die tyd in die Woord!

Tanya

Tanya

Tanya is our publisher. With an honours degree in Biokinetics, diploma in Business Marketing and Administration, and as a master analyser, she loves blogging about educational topics, and how to simplify life. She is an extroverted logical thinker and enjoys writing about products and services that solve problems and makes life more enjoyable. She is a scientist at heart with a love for life, travel, family, friends and universal principles. In her free time, Tanya reads books on spiritual and business growth. Things to do With Kids created a career that involves her heart for family life, problem-solving and travelling. Tanya surrounds herself with geniuses who share her values, love for wisdom and life.

Related Posts

You need to be logged in to comment on the blog, click below to log in. If have not logged in before, select login with google and an account will be created for you
Login